Dronk Op Liefde - Van Pletzen, Early B

Dronk Op Liefde - Van Pletzen, Early B

Год
2020
Язык
`Afrikaans`
Длительность
238340

Nedan finns texten till låten Dronk Op Liefde , artist - Van Pletzen, Early B med översättning

Låttexten " Dronk Op Liefde "

Originaltext med översättning

Dronk Op Liefde

Van Pletzen, Early B

Rook my asof ek ‘n zaab meisiekind

Jy is marvelous

Ek dink aan jou as ek wakker word en in die aande en in die stort

Ek verdrink in jou groot groen oë, iewers daar binne het ek myself verloor

Help my hier kom die verdriete

Ek is dronk, eks dronk op die liefde

Eks dronk op die liefde

Eks dronk op die liefde

Ek is dronk op die liefde

Dit voel so leke en dan kom môre

Vanaand is leke ma wag tot môre

Jy soen my asof jy skaam is maar noem my lief asof dit my naam is

Jy speel my asof ek skaak is

Checkmate baby don’t know if I smaak this

Alles in my lyf voel so goor

Ek dink ek gaan my balaans verloor

Help my hier kom die verdriete

Ek is dronk, eks dronk op die liefde

Eks dronk op die liefde

Eks dronk op die liefde

Ek is dronk op die liefde

Dit voel so leke en dan kom môre

Vanaand is leke ma wag tot môre

Wag laat ek my shot vat dies my speech

Jys my flaming lamborghini baby girl ek soek daai heat

As jy ‘n zaab was I won’t pass, I play for keeps

Want ek soek ietsie meer as ma net sex on the beach

Eke sukkel met woorde op jou liefde is ek besope

Nou en dan gooi ek ‘n huh want in jou oë sien ek my oge

Flip jou ore is seker warm want ek noem jou oor en oor

My spoor verloor help my na voor want die dronk verdriet vat nou weer oor, chise

Kom ons raak dronk

Dronk op die liefde

Kom ons raak dronk

Dronk op die liefde

Kom ons raak dronk

Dronk op die liefde

Kom ons raak dronk, dronk

Raak dronk op die liefde

Dronk op die liefde

Dronk op die liefde

Dronk op die liefde

Eks dronk op die liefde

Dit voel so leke en dan kom môre

Vanaand is leke ma wag tot môre

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder