Die Beats Amazing - Van Pletzen, Early B

Die Beats Amazing - Van Pletzen, Early B

Год
2018
Язык
`Engelska`
Длительность
227050

Nedan finns texten till låten Die Beats Amazing , artist - Van Pletzen, Early B med översättning

Låttexten " Die Beats Amazing "

Originaltext med översättning

Die Beats Amazing

Van Pletzen, Early B

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Oh shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Kom ons raak crazy

Ek kan nie chill nie

Way te veel energie

En soveel gees

Noem my sommer Portegees

Waar ek is

Is presies waar ek moet wees

Maak geraas vir Early B

Maak geraas vir Early B

Awe ma se kinders eks terug in dit met die ryme

Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste

Spring brother voel dit in die bass hoor

Early B en Peach is op 'n track met al daai guite

Die is daai goete wat my mal maak

Julle ken my moleviesie ek is Bloemendal bra

Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die aah bra

Want ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra

Die vibe is sweet kom chillie, Blatjang broe

En Early B ruk die ding hier, dis haktand full

Dis aan die brand go silly, wees as aan broe

Want ek is min gespin soos nat wasgoed

Aah shit, my broe dit is die lyn die

Man byt aan my lip van lekker kry ek raak crazy

Chise dis Early B jy weet dis van die dal af meisie

Let me hear the ladies girl dis hy die, gooi dit uit want…

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

Ek party al vir jare

Groot geword in Hotbox

Die dae toe al die kids nog

In die parking lot kots

It was the best of times

Circa Oorlog Frankenstein

Ons is meneers

Noem ons sommer pioneers

Eks 'n poephol eks 'n doosneus eks amazing ey

Eks 'n poephol eks 'n doosneus eks amazing ey

Gebruik daai energie

Gebruik daai energie

En maak geraas vir Early B

Maak geraas vir Early B

Maak geraas vir Early B

Just like it, yes ek weet jy like dit

Beslis dis giftig man die is daai tight shit

Daai kort ou geHype wat op die Mic is

Woel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness

I’m the outjie van die dal, nie van die kaap nie, van die baai hoor

Malkoppie die as jy nie glo nie vra my timer

Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer

Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai hoor

Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry

Toe Peach my vra wat die beat doen vir my

Toe se ek sjoe hy is nca my broe dit gooi

So gooi hom bokkie, mooi om moet nie stop nie

Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie

Early B and VP op die Same thing and I’m blazing

Know what I’m saying want…

Shit die beats amazing

Shit die beats amazing

(Shit die beats amazing)

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder