Bid Vir Pouse - Early B

Bid Vir Pouse - Early B

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`Afrikaans`
Длительность
215380

Nedan finns texten till låten Bid Vir Pouse , artist - Early B med översättning

Låttexten " Bid Vir Pouse "

Originaltext med översättning

Bid Vir Pouse

Early B

Yeah yeah

Kyk hie ek is op die Whatsapp met ‘n girlie wat ek met chat

Haar status wys: ‘I'm feeling kinky' ek check hehe

Ek gooi ‘n lyn soos how’s the weather sy sê: ‘wet wet'

Ek reply convo dat sy bek lek

Ek vra haar: ‘what you wearing' sy sê towel ek vra 'where's that'

'It's only on my hair' ek check jinne die gear ne

Ek wys haar this is sounding like you wanna sex chat

Sy wys for that I’ll settle coz you just get to come get that

Ek wys haar hey tsek

Sê my waar jou huis gou

En as jy home alone is gan ek somme ry nou

Sy wys my 'now come'

Ek wys haar ek gan gly nou

Ek klim in my kar en ry soos ‘n insane ou

Sy stuur haar location ek set my destination

Op die GPS hie binne in my ry ding

Ek park op die pavement en hardloop in die huis in

My bru ek trek my uit sommer sonder hesitation

Die kindjie wys my

Wag let ek gou net asem haal

Jy gan an lyk dit is die laaste mal

Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne

Nou gaan jy bid vir jou pouse

Sy sê my wag let ek gou net asem haal

Jy gan an lyk dit is die laaste mal

Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne

Nou gaan jy bid vir jou pouse

Nou ok nou long story short ons is binne in die kamer

Ek is lekke moeg ek wys haar bring vi my water

Sy vra my is jy kla?

Jinne jy’s net ‘n prater

Ek wys haar baba gee my net ‘n kans tot later

Toe ek klaar bedaar het alles nca geraak het

Situasie het gestuig toe set ek wee my target

Wys haar daas hy daas it, laat ek baas geraak het

Kom ek wys julle gou hoe ‘n man ok lank gelast het

Op die bed ja, en op die vloer toe wee op die stoel

Toe val ons laat ons sloer, toe’s sy in die deur

Lyk die kindjie loer, en ek kyk myself in die spieël en bekyk my moves

Haar hand is op die grond bra skree somme hops ja

Van ek kry te lekke man ek gaan an soos ‘n pornstar

Gefotcha

Ek maak dit hot bra, ek maak haar bene lam

Haar knieë drop toe sy nog op staan

Die kindjie wys my

Wag let ek gou net asem haal

Jy gan an lyk dit is die laaste mal

Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne

Nou gaan jy bid vir jou pouse

Sy sê my wag let ek gou net asem haal

Jy gan an lyk dit is die laaste mal

Ek wys haar jy, jy was dan nou leka slim aanhou ne

Nou gaan jy bid vir jou pouse

Nou ek is dik moeg, kla geperform

Jisso man die kindjies like chowt op die grond

Ek vat ‘n pic hashtag ding dong

Stuur dit met ‘n caption hou jou nog slim jong

Sy wys my jy’s ‘n baas van ‘n klong

Ek hoop nie die neighbours het die geraas gehoor nie jong

Ek maak nog ‘n joke en sê die straat ken van ons

Toe hoor ek ‘woohm woohm' ooh shit haar pa is op die lawn

Ek wys haar jy jy, wa my klere ooh jinne

Die kind staan en kyk my met groot oë en sy bewe

Sy wys my gan, hardloop vir jou lewe

Ek vra haar waar’s die agter deur sy sê my pa is wreed wuh

Ek trek my broek aan agterste voor

Die tekkie lê onder die couch langs aan sy boor

Ek check ne wat vandag het ek verloor

Wys hom straight want toe maak die deur oop

Ek sê sommer oom wag

Lat ek gou net asem haal

Ek belowe oom dit is die laaste mal

Hy wys my hey

In my huis was jy die ou ne

Nou gaan jy bid vir jou pouse

Oom wag

Lat ek gou net asem haal

Ek belowe oom dit is die laaste mal

Hy wys my hey

In my huis was jy die ou ne

Nou gaan jy bid vir jou pouse

Chise!

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder