Amen - Early B

Amen - Early B

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`Afrikaans`
Длительность
269610

Nedan finns texten till låten Amen , artist - Early B med översättning

Låttexten " Amen "

Originaltext med översättning

Amen

Early B

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

Rabbabasietie, julle moet hou, vas aan die woorde wat ek nou gaan uiter

Die boodskap is binne in die flow

Ek het’i gekom om te preek nie, julle moet dit onthou

So kindertjies kom maar nou nader dis tyd vir die kinders se boodskappie nou

Levitikus 19:3 sê jy moet jou moeder en vader vrees

Nou gee my ‘n amen want hierdie kinders vandag het ‘n snaakse gees

Amen

Dankie vir daai prys my suster

Die generasie is agsterstevoor kom ek lei die kinders

Ek sien die laaite in die straat wat staan en klip gooi

Hy’s seker 4 of 5 ma hy’t ‘n mond aan hom, hy’s slim hy

Ek sê vir hom he budie hey, moenie so staan en maak nie

Maar hy gaan aan en hy worry hom niks en hy sê vi my

«Jy's mos nie my pa nie»

Ek vat hom by hom broek lat hom holletjies so wys

En ek gee hom so paar shots

Ek dink sy holletjies was rooi

En toe vat ek hom na sy ma toe, sy vra hoekom huil hy

Toe sê ek suster terwyl die boom klein is moet jy hom buig

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

Kunduruku sayarabababemda, nou soek ek die jong mense

Ek sien die is vol, gee my ‘n amen da

Amen

Dankie suster Agnes, ek hoop net na die aanneming gaan hulle nog binne in die

kerk is

Die jeug van vandag het nie rigting nie

Want da is nie ‘n plek wat jy gaan wat jy hoor dat da niemand op tik is nie

21st parties isi iets om voor uit te kyk nie

Want die matriek afskeid is die nuwe kwalifikasie vir ‘n baby

Kyk hie, ek gaan dit nou sê en sommer straight praat

Ken Hom in al jou weë dan sal hy jou paaie gelyk maak

En al jou weë beteken, voor jy daai pakkie koop

Voor jy daai bottel koop en voor jy daai auntie roof

Voor jy in die tavern stap, voor jy jou next hit vat

Voor jy in die kamer kom en voor jy jou pantie sak

Yolo is nie vi jou nie coz you must think of all of the things you do

En voor jy die daad doen vra jouself what would Jesus do

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

As ek die kinders van vandag so kyk dan vra ek waars die ouers

Nee ek is ernstig, sê my, sê my waars die ouers ja

Want as jy jou job gedoen dit dan was daar die deesdae se dinge nie

Want julle is te gou om te sê:

«Ek weet nie wat gaan aan met die kind nie»

Maar vinnig genoeg om te sê ek het jou waar jy is as hy goed is

Maar niks van hom as hy staan met tronk straf en boete

(amen, amen, amen)

Amen dis waar die probleem lê by die wortels, pa en ma

En na die pa en ma gaan dit na die bra se pa en ma

Want ons se ouers weet nooit wat ons doen op die straat

En op so way sal ons violence uit rule met ‘n style

Because uhm it takes a village to uhm raise a child

En nou mag die Vader, die Seun, die Heilige Gees rus en

Bly met ons vir so lank soos ons leef

Van nou af tot in alle ewigheid

Ek moet afsluit, dis daai tyd

Gee Hom nog ‘n prys amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

My bru sê amen, suster sê amen

Ek bring die kerk tot by julle sê net amen

Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder