Duk Vir Drugs - Early B

Duk Vir Drugs - Early B

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`Afrikaans`
Длительность
173180

Nedan finns texten till låten Duk Vir Drugs , artist - Early B med översättning

Låttexten " Duk Vir Drugs "

Originaltext med översättning

Duk Vir Drugs

Early B

Da kom ‘n tyd wanne mens sê genoeg is genoeg

Genoeg het ons terug gestaan en gesien hoe gaan ons gemeenskap agteruit

Ons moet nou op staan en sê nou ons is siek en sat

Ons gaan ons se gemeenskap terug vat want ons is duk vir drugs

Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad

Give it up man give up, give up

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Sien jy Jermaine is aunt Mary se kind

Back in the day was hy ‘n netjiese ding

Hy’t van entjies na toe gespring

Met ‘n oëgwink klap hy Mandrax met ‘n klip

Weet jy wat, is sad weet jy dit

Want die jong het ‘n gear en ‘n kind

Hy’s deur als so sy family is min

Plus sy eie kind roep hom skaars dad of ‘n ding

Is sad om te dink dat hy het ‘n gesin

Hulle is wel af maar hy dig rands op ‘n spin

Mense kyk hom aan asof hy ‘n skelm is in

Die samelewing man dit is ‘n scandalous ding

Hai man he had a bright future

Maar hy’s nou vas gevang in al die goete, jey

Jy sal hom kry met sy brusse in die bos, onder die boom of in die koelte

Is sad man

Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad

Give it up man give up, give up

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Laat in die nag in die straate bru, jy kan nie blerrie slaap nie want jy’s hoog

getjoef

Jy smaak nou nog ‘n hit maar jou kroon is kapoet

En nou gan lieg en leen jy vir jou rook se goed

Mense ken al, al die stories bru

So automaties kry jy niks kroon nie joe

So wat maak jy, jy gaan roof vir goed

Dan gan jy tronk toe, sit met die wat moorde doen

So don’t by daai ou, guy no, glo my jy gaan slice ou

As hulle jou mag, gaan die ouens vir jou

Luister hie na my if you wanna keep a tight hole

Loop ma die straight lyn, nice ou, righto

Coz you have a bright future, don’t get vas gevang in all this goete, yeah

If you have a few brusse that do this

Tell em just to leave it, it’s not cool nuh bru coz

Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad

Give it up man give up, give up

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Ons is duk, duk, duk

Ons is lankal duk vir drugs

Ons is duk, duk, duk

Ons is lankal duk vir drugs

Ons is duk, duk, duk

Ons is lankal duk vir drugs

Ons is duk, duk, duk

Ons is lankal duk vir drugs

Ja chise ja

Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad

Give it up man give up, give up

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

Ons is lankal duk vir drugs

Lankal duk vir drugs

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder