Back Die Bokke - Early B, Justin Vega

Back Die Bokke - Early B, Justin Vega

Год
2019
Язык
`Afrikaans`
Длительность
139870

Nedan finns texten till låten Back Die Bokke , artist - Early B, Justin Vega med översättning

Låttexten " Back Die Bokke "

Originaltext med översättning

Back Die Bokke

Early B, Justin Vega

Ek is agter in die yard by my bra se spot nuh

Ons geniet ons met ‘n chop en ‘n dop wuh

Dinge gaan net gaaf, vrouens kyk na die toddlers

En ons almal wag vir die game van die bokke

Bra my top is groen en goud

Ek rock’it back my span met trots, ek’s op dit

My vrou kom om met springbok trots en my bra sê baie dankie bok wuh

Kom die neighbours met way’e van All Blacks vlae op die lywe

Hulle’t glads hulle wange gepaint wuh

En sê hulle’s kiwis tot die einde

Ek sê toe duidelik we not worried wuh

You can’t do the haka here

We nca like tjakalaka, want my broe

Ons back die bokke wuh

Bokke wuh

Ons back die bokke wuh

Bokke wuh

Ek back die bokke wuh

Ek cruise met my broe tot by Spar mos

Hy soek nog bier ek sê ha’s Tops

Ons loop in en hy sê ons kry ‘n kas boss

Toe hoor ons ‘n squad ouens kom met ‘n geraas jong

Ek vra wies die brasse, is haai groen en goud of oranje

Watse land back julle sê my watse span huh

Ne tjom kyk hie ons back Australia

Ek sê manne julle’s swak wuh

Julle’s die wallabies man ek dink julle’s wannabees

Strip lyk soos ons, kry tog ‘n ander kit

Da’s nie ‘n span soos ‘n span soos ons manne nie

Julle’s in die trouble wanneer rassie lead

Is te vroeg vir die hane, die rose moet maar laat staan nuh

Want kyk hier ons is die manne wat weer die beker gaan vat wuh

Soos ek gesê het ek is op it wuh

Back my span uit trots uit nuh

Vat toe die kas biere, loop en sê

Ons back die bokke wuh

Bokke wuh

Ons back die bokke wuh

Bokke wuh

Ek back die bokke wuh

Ons back die bokke wuh

Bokke wuh

Ons back die bokke wuh

Bokke wuh

Ek back die bokke wuh

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder