In Pas Early - Early B

In Pas Early - Early B

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`Afrikaans`
Длительность
189880

Nedan finns texten till låten In Pas Early , artist - Early B med översättning

Låttexten " In Pas Early "

Originaltext med översättning

In Pas Early

Early B

Nou die number moes uit gekom lank tevore

Want dis ‘n number vir vandag se môre

Net ‘n bietjie rigting kan lei na orde

Meer positiewe note minder nagevolge

Jonger meisies, luister na my meisie

Hy’s net daar vir ‘n tydjie moet nie toe laat hy duik nie

Da’s ‘n tyd vir als da girl

En moenie sy gedagte glo want hy mag lief vir jou wees

Of hy soek ‘n ietsie

Ma moet jy hom nie wys hoeveel het jy hom lief nie

Want ouens is bekend vir hul verhouding se visie

As hy kry wat hy wil hê dan sal jy hom nie weer nie sien nie

En los jou bra wat aanhou et nca oor van seks praat

Hou jou eer ek weet nie was jy skaam om een te wees nie

Moet dit net nie op mors die eerste keer nie

Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal

Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai

Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai

Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

En wees lief vi jou baba doen dit in elke liewe way

Al is jy skralerig of bietjie overweight

Onthou net dat jy’s ‘n limited edition da’s niemand

Hierso soos jy

Don’t you worry what the other people say

Moet dit nie soek by ‘n ou nie, van is te vroeg baba nie nou nie

Girl jy weet hoe werk die outjies

Sex will make him love you and babies will make him stay

Ek sê nie dat jy moetie jouself enjoy nie

Kyk net agter jou en doen dit mootjies

Is van die dal af meisie

Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal

Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai

Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai

Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal

Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai

Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai

Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder