Ken Jou Waarde - Early B, ADAM

Ken Jou Waarde - Early B, ADAM

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`Afrikaans`
Длительность
237900

Nedan finns texten till låten Ken Jou Waarde , artist - Early B, ADAM med översättning

Låttexten " Ken Jou Waarde "

Originaltext med översättning

Ken Jou Waarde

Early B, ADAM

Sy was ‘n decent kind, sy’t nie nog baie goed gepraat nie

Sy was nooit soos die anders nie sy was nooit op die straat nie

Nooit gelike van visits nie of op en af met bratjies

En as sy jou sal greet dan doen dai kind dit ncakies

Ma erens in haar smile was iets net nie nca nie

Ek, ek kon dit spot ma ek wou haar net nie vra nie

Want buitekant het dit gelyk soos alles is net love

Ma die verhouding was nie duidelik tussen die toppie en die tannie nie

Want kanti leef die kind ‘n troublesome lewe

Sy moes haar eie toppie veg vir haar tannie se lewe

En kyk haar tannie is liefde blind sy soek ‘n man in haar lewe

Haar tannie wys haar jy moet loop dan stel jy almal tevrede

Sy bewe, trane rol, sy pak toe haar klere

Soen haar broertjie op die kop en sy kap maar ‘n sewe

Bel haar ou soos wa is jy nou ek soek jou nou in my lewe

En dis hoe dit begin dis waar dit alles gebeur het

En sy hou aan probeer om die donkerte te keer

But all she really wants is to fly away

En sy voel sy verdien, sy wens haar hart word raak gesien

Oh well I guess soon she’ll fly away

Ok sy bly nou by hom vir ‘n tydjie was alles fine

Ma soos die tyd stap sien sy ‘n change in die guy

Van hom suggestion was sy moes by die huis reside

Terwyl hy uit gaan en hard werk op daai 9 to 5

Die guy het lunch gekry, sy huis was skoon, sy klere was gewas

En as hy uit die span uit kom dan wag ‘n warme bad

Elke sondag was sy favourite plate geslat

Hy’t gelewe soos ‘n koning syt gewoel man alles was sharp

Ma skielik sommer skielik change daai outjie op haar gou

Sy’s in ‘n queue by die winkel hy dink sy’t ‘n ander ou

Die tee wat sy met liefde maak dit proe nou sommer flou

Plus sy moet hoor sy maak nie effort om haar mooi te hou nie

Hy los sy lunch nou by die huis, sy moan nie

Kom so laat die bad water is koud hie

Sy favourite plate is nou die hond se sousies

Plus die TV praat die meeste hulle sien nie die fout nie

According to haar het sy hom niks gedoen nie

Ma according to hom word niks reg gedoen nie

Sy’t ‘n ou soos haar pa but it looks like she can’t see the truth

Want sy’t nie wonde soos haar ma nie but she’s still being abused

En sy hou aan probeer om die donkerte te keer

But all she really wants is to fly away

En sy voel sy verdien, sy wens haar hart word raak gesien

Oh well I guess soon she’ll fly away

As jy sit in daai situasie vandag gan ek op my knieë en ek bid vir krag

Nie om terug te slaan nie, is om uit te stap

Want girl hy breek jou af en sonder hom jy’s beter af

En al is hy die broodwinner en sy geld maak jou world better

Forget dit baba jy deserve better

My hart se boodskap wil ek nou vir jou oordra nuh

Is van die dal af babygirl ken jou waarde

En sy hou aan probeer om die donkerte te keer

But all she really wants is to fly away

En sy voel sy verdien, sy wens haar hart word raak gesien

Oh well I guess soon she’ll fly away

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder