Ons Is Hier - Maxnormal.tv, Yo-Landi Visser

Ons Is Hier - Maxnormal.tv, Yo-Landi Visser

Год
2008
Язык
`Afrikaans`
Длительность
226290

Nedan finns texten till låten Ons Is Hier , artist - Maxnormal.tv, Yo-Landi Visser med översättning

Låttexten " Ons Is Hier "

Originaltext med översättning

Ons Is Hier

Maxnormal.tv, Yo-Landi Visser

Goeie naand dames en here, DJ Jakob Basson in die huis

En man ek wil net eers se vir al hierdie bokkies julle lyk daar spoggerig

vanaand

Vir al daai blonde enetjie daar in die goue satyn rokkie, sy maak 'n man se

hart sommer soos vinnag klomp

Maar voor ons begin warm word op toe die dansvloer, met ek net 'n vinnige

dankie se vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak

Maar nou, kom ons maak reg vir 'n warm sessie op die dansvloer, so maak daai

litte los, want oh here god, vanaand, gaan die poppe dans

Gooi

Propvol krag

Nommer een op die mikrofoon met die mag

Daf nag

Demoon jag

Van jou aandag

Binnekant har buitekant sag

Gevaar

Pas op vir die zombies

Wakker, werk, telivisie, slaap

Wakker, werk, altyd 'n bietjie vaak

Naweek, mall, miskien 'n bitjie jol

Dink buite die boks, rusteloos

En plaas van breindood

Boos is 'n doos

Op die vanaand 'n moerse gemors

Steve Hofmeyr kou Zuma se wors

Vok die groot baas van die plaas

Haas das die nuuskas aan die raas

Max Normal is terug soos 'n blast from the past

My nuwe manskrag se yo wat’s aan die gang

Elke man het 'n kragspan nodig

Dapper, wakker en teenwoordig

Ons is hier

Ons is hier

Ons is hier

Ons is hier

Ons is hier

MaxNormal.TV

On-voor-spelbaar

No teeth just gum

Oy vey, numb thumb my bum face in the sun

Go home having tollie trekking trollie trekkers

Snollie, pis, bier, kots, shit, kak, fucking lekker

Not

Ons slaap vars, kraakvars

Pick die reels vind die real deals raak skaars

En die TV laat waai kwaai met die kragdrag

Ma se, «Liewe magtig, jy lyk pragtig!

«Kyk, daar’s 'n dassie op die koppie

Chomp 'n tjoppie

Skop 'n doppie

Klap 'n koppie koffie

, julle klompie bokkies in die sokkie

Kwaai bokkies sonder onder rokkies

Bons-bons, dis jou verjaarsdag

Kom ons party soos jou verjaarsdag

Bons-bons, pomp jul lywe

Reg deur die nag soos 'n stywe raver

Man, ons het nou-nou daai bedankings so 'n bietjie afgerammel

So ek wil net terugkom en hierdie takie deeglik afhandel, uhm

Tannie Willemien, baie dankie vir al die lekker kaas en tamatie toebroodjies,

en al die lekker vingeretetjies wat tannie so pragtig voorbrei het,

hulle se mos altyd: die pad na 'n man se hart is deur sy maag

Dankie tannie Willemien

En natuurlik Oom Hennie, die disko-bal wat oom vir ons gehuur het,

dis regtig mooi en dit skep so lekker atmosfeer

En laaste, wil ons net vir Oom Reynhard se, dankie vir al die drank man,

wat sou ons nou gedoen het sonder Oom Reynhard

En Oom Hynre ek wil ook sommer ner go vir Pieter vra om assablief die bier uit

te los, los vir ons manne so een of twee oor man

(Fok jou Pieter!)

Wind in my hare

Bloed in my are

Vlieg deur die lug met elektroniese strale

Internet, radio, televisie

Weer op 'n missie

Geen kompetisie

Ons raak fisies

Praat briesies

Breek tee siggies

Lig, wip, sit glimlag op klein gesiggies

Derde oog, oop gaan voor

MaxNormal.TV is die fokken antwoord

Yolandi Visser met die glad styl wat gly

Jakob Basson waar die vok is jy

Justin de Nobrega met die beats wat pomp

MaxNormal.TV met die speech wat stom

Kom ons bons dis jou verjaarsdag

Kom ons party soos jou verjaarsdag

Bons-bons reg deur die nag toe die more

Leen jou oore

Nou’s jy weer gebore

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder