Weier - Riana Nel

Weier - Riana Nel

Год
2014
Язык
`Afrikaans`
Длительность
175780

Nedan finns texten till låten Weier , artist - Riana Nel med översättning

Låttexten " Weier "

Originaltext med översättning

Weier

Riana Nel

As die ligte vervlou

En ek is nie meer onthou

Tussen die mure van jou ma se kombuis

Jy se jy soek n begin en ek is net n vriendin

Maar jis ek wens daar was meer tussen ons

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor

Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor

Jy is die olie op n vuur hier binne my

Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels van my hart se deure maar jy weier om te klop

Ek weet ni hoe jy weier om t klop

Maar jy weier om te klop, mhm—

En van gister tot nou as jy my dalk kan onthou

Verander alles in jou ma se kombuis

As alles net soos dit was, dan hoekom lyk jy verras

Ek was moeg gesit en wag net vir jou

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor

Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor

Jy is die olie op n vuur hier binne my

Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels tot my hart se deure maar jy weier om te klop

Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te

Klop aan my deur dis my hart wat jy skeur want jy kan nie sien daar is n more

Na vandag se gebeure weet ek dis seker daars iets wat jy net nie hoor

Jy is die olie op n vuur hier binne my

Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels van my hart se deure maar

Jy weier om te klop

Ek weet nie hoe

Jy weier om te klop

Ek weet nie hoe jy weier om te klop

Maar jy weier om te klop—

Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly

Jy het die sleutels van my hart se deure maar

Jy weier om te klop

Ek weet nie hoe

Jy weier om te klop

Maar jy weier om te klop

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder