As Jy Dit Bedoel - Riana Nel

As Jy Dit Bedoel - Riana Nel

Год
2017
Язык
`Afrikaans`
Длительность
236240

Nedan finns texten till låten As Jy Dit Bedoel , artist - Riana Nel med översättning

Låttexten " As Jy Dit Bedoel "

Originaltext med översättning

As Jy Dit Bedoel

Riana Nel

Hier staan ons op 'n Sondag en ek onthou soos gister

Ek sien nou nog jou glimlag en alles wat my hart voor anker

Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai

Sê my dis nie wat ek dink

My gedagtes verdrink, jy’s te stil

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel

Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net 'n gevoel

Soos die aarde wat smag na die reën

Sê my ek bly die enigste een

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedol

Ek wil weet wat jy voel

Ek wil weet wat jy voel

Hier staan ons jar later, verdwaal in jou oë soos gister

Ek kan sien jy kom dit agter

Jy sien al my vrae verminder

Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai

Want jy was al hier deur en dis hoe jy my leer om te glo

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel

Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net 'n gevoel

Soos die aarde wat smag na die reën

Sê my ek bly die enigste een

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel

Ek wil weet wat jy voel

Ek wil weet wat jy voel

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel

Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net 'n gevoel

En soos die aarde wat smag na die reën

Sê my ek bly die enigste een

Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel

Ek wil weet wat jy voel

Ek wil weet wat jy voel

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder