Eksie ou - Jack Parow

Eksie ou - Jack Parow

Альбом
Eksie Ou
Год
2017
Язык
`Afrikaans`
Длительность
255800

Nedan finns texten till låten Eksie ou , artist - Jack Parow med översättning

Låttexten " Eksie ou "

Originaltext med översättning

Eksie ou

Jack Parow

Eksie eksie ou

E-e-e-e-eksie ou

Eksie eksie ou

E-e-e-e-eksie ou

Hello (x2)

Voor die gym voor dit opmaak, met 'n protein shake

2ure op die treadmill anders is ons spyt

Men’s Health covers, voel altyd fokken great

Want al wat regtig tel in die lewe is hoe jy lyk

In die bed teen 8uur met 'n goeie fokken boek

Groot in die bolyf, maar lig in die broek

Tel die Energade op, brandy moet jy neersit

Hang nog by clubs uit al is ons amper 40

Date net dom blondes, want dis fokken maklik

Probeer heeltyd diep wees, maar bly oppervlakig

Lifestyle centres en Clinique for men

Lifestyle blogs, lyk soos Barbie se Ken

Pims en fokken lemonade, Kauai en Buzz

Nul personality, life enhancing drugs

So klap jou fokken hanne vir die moffies met die guns

En kom soek Parow by die bar as jy lus is vir 'n man

Sit heel voor in die kerk, ons lewe bo ons ryk

Ons bid alweer werk, die bediende moet mos stryk

Kaarte by Woolworths en Edgars accounts

Country Road vat my huis toe, die last boy scout

Nog 'n huisie in 'n kompleks, twee karre innie garage

Mugg en Bean breakfasts, eet net Ceaser salaads

Bybel in die handsak, maar as dit moeilik gaan dan skei ons

Cafe op die straat hoek, maar as ons iets soek dan ry ons

Mannies en peddies, botox en lifts

Tuinboys en nannies, mouldy en miff

Ons huis lyk soos 'n ad vir Mr.

Price Home

Ons almal fokken lyk soos moerse nice clones

Getroud met Mr.

Min, gemis deur min

Bloed rooi fokken lipstick en hare mooi geperm

Familie vakansies op Knysna of Plett

Asb kan iemand ons net fokken red

Ons dra brille sonder lense, bly in open plan flats

Vol bal en klou tafels en opgerolde yoga mats

Side path hairstyles en sailor tattoos

Ons Facebook vol gepak van fotos van on shoes

Rook net tabak deur ou oom pype

Dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie greater

Nog 'n kak fotograaf, nog 'n Ice fokken model

Nog 'n graphic designer, nog 'n Valpre bottle

Vintage fokken klere, ryk soos homeless shelters

Probeer almal different wees, maar lyk die fokken selfde

Praat met n aksent maar kom van die kaap af

Jy kan ons drop in 'n music video straight vanie straat af

Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie

Ons is almal self-conscious omdat niemand ons onthou nie

Nog 'n band uit die paarl, nog 'n waste of space

Nog 'n and Union bier, nog fokol om te wys

Sandwich by Superette, wyn by Power and the Glory

Meestal by die bar want ons lewens is te boring

Nog 'n klein bietjie makeup, lyk soos 'n post mortom

Nog 'n pose, nog 'n smile, nog 'n album op We Are Awesome

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder