Op Walvisbaai - Bok van Blerk

Op Walvisbaai - Bok van Blerk

Альбом
De La Rey
Год
2009
Язык
`Afrikaans`
Длительность
161900

Nedan finns texten till låten Op Walvisbaai , artist - Bok van Blerk med översättning

Låttexten " Op Walvisbaai "

Originaltext med översättning

Op Walvisbaai

Bok van Blerk

Op Walvisbaai lê my hart diep gesaai

In sand so diep soos strome

Ek kan onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare

En se vir my groei my hart steeds by jou

Jou water vul my are

Nou wag ek hier so ver van jou

Ek hoop die wind waai jou treug en gou

Woestyne herriner my aan jou

En goud, donker blou

n hawe, waar drome kan aanbly

en die see en die sand vir jou

Op Walvisbaai

Op Walvisbaai

Op Walvisbaai is my siel diep gewoed

en brand vol liefdes drome

Ek wil onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare

Woestyne herriner my aan jou

En goud donker blou

n hawe, waar drome kan aanbly

die see en die sand vir jou

Woestyne herriner my aan jou

En goud donker blou

n hawe, waar drome kan aanbly die see en die sand vir jou

Op Walvisbaai

Op Walvisbaai

Op Walvisbaai

Op Walvisbaai

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder