My Kreet - Bok van Blerk

My Kreet - Bok van Blerk

Альбом
My Kreet
Год
2010
Язык
`Afrikaans`
Длительность
231880

Nedan finns texten till låten My Kreet , artist - Bok van Blerk med översättning

Låttexten " My Kreet "

Originaltext med översättning

My Kreet

Bok van Blerk

Is jy gebore?

Donker Afrika se kind

Voel jy verlore?

Voel dit is nie eers jou skuld?

Maar jy moet aanhou glo

Nooit ooit vergeet

So staan ons saam

As jy voel jy staan alleen

En almal se jy kan nie wen

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

Jy moet weet jy’s nooit alleen

Die Afrikaner het `n stem

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

Soek jy na rede?

Om in Afrika te bly

Soek jy na vrede?

Soek net die lewe in die stry

Maar jy moet aanhou glo

Nooit ooit vergeet

So staan ons saam

As jy voel jy staan alleen

En almal se jy kan nie wen

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet

Jy moet weet jy’s nooit alleen

Die Afrikaner het ‘n stem

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer

As jy voel jy staan alleen

En almal se jy kan nie wen

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet

Jy moet weet jy’s nooit alleen

Die Afrikaner het ‘n stem

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder