Dis Waar Ek Wil Wees - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Dis Waar Ek Wil Wees - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Год
2010
Язык
`Afrikaans`
Длительность
181500

Nedan finns texten till låten Dis Waar Ek Wil Wees , artist - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis med översättning

Låttexten " Dis Waar Ek Wil Wees "

Originaltext med översättning

Dis Waar Ek Wil Wees

Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Dis ek en jy vanaand

Niemand hier om ons heen

Ek sien jou daar staan so verward

Jy lyk tog so alleen

Ek sien jou nader kom

My hele wêreld draai om

Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê

Ooh ek staan verstom

Dis waar ek wil wees, hier by jou

As jy my in jou arms hou

Dan kan die wêreld maar verbygaan

Ek sal vir altyd by jou staan

Gee my net 'n kans, 'n laaste dans

Jy weet nie wat jy doen aan my

As ek jou hartklop voel teen myne

Weet ek dis hier waar ek wil bly

Jy doen dit elke keer

Ooh jy maak my so mal

Jou liefde wil ek hê meer en meer

As jy net sê jy sal

Ek het so lank gewag

Om jou by my te hê

Jy probeer vertel met 'n laaste lag

Jy hoef niks meer te sê

Dis waar ek wil wees, hier by jou

As jy my in jou arms hou

Dan kan die wêreld maar verbygaan

Ek sal vir altyd by jou staan

Gee my net 'n kans, 'n laaste dans

Jy weet nie wat jy doen aan my

As ek jou hartklop voel teen myne

Weet ek dis hier waar ek wil bly

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder