Want As Ek Droom - Karen Zoid
С переводом

Want As Ek Droom - Karen Zoid

Год
2010
Язык
`Engelska`
Длительность
228450

Nedan finns texten till låten Want As Ek Droom , artist - Karen Zoid med översättning

Låttexten " Want As Ek Droom "

Originaltext med översättning

Want As Ek Droom

Karen Zoid

Оригинальный текст

As ek staan, staan ek alleen.

Ek wonder weer …

wat nou?

Ek wil meer as net oorleef.

Die einde kom so gou.

Elke keer, wat ek weer probeer.

En oor begin, weet ek, ek sal moet.

Elke maal, weer die prys betaal.

Jy lag my uit, ek maak my oë toe.

Want as ek droom, voel ek die oomblik.

Want as ek droom, is ek al daar.

Want as ek droom, is als vergete.

Want as ek droom, kan ek weer staan.

Net as ek droom.

Mmmmm

Net as ek droom.

Ek sal val, ek sal opstaan.

Selfs …

al kry ek seer.

Waar’s die deur wat oop sal gaan?

Die kans …

wat ek begeer?

Nog 'n keer, wat ek weer probeer.

En oor begin, my voete ken die pad.

Elke maal, sal ek die prys betaal.

Jy lag my uit, ek maak my oë toe.

Want as ek droom, voel ek die oomblik.

Want as ek droom, is ek al daar.

Want as ek droom, is als vergete.

Want as ek droom, is als volmaak.

Gee my 'n kans, om myself te kan wees.

Gee my 'n kans, om te gee.

Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.

Gee my 'n kans, gee my 'n kans.

Gee my 'n kans …

Want as ek droom, voel ek die oomblik.

Want as ek droom, is ek al daar.

Want as ek droom, is als vergete.

Want as ek droom, kan ek weer staan.

Net as ek droom.

Net as ek droom.

Net as ek droom.

Перевод песни

As ek staan, staan ​​ek alleen.

Jag undrar om…

vad nu?

Ek wil meer as net oorleef.

Die einde kom so gou.

Varje gång, vad jag weer prova.

En oor begin, weet ek, ek sal moet.

Elke maal, weer die prys betaal.

Jy lag my uit, ek maak my eyes toe.

Vill ha som ek rum, voel ek die ögonblick.

Vill ha som ek droom, är ek al daar.

Vill ha som ek droom, är als vergete.

Vill ha som ek droom, kan ek weer staan.

Net som ek drum.

Mmmmm

Net som ek drum.

Ek sal val, ek sal opstaan.

Själv…

al kry ek seer.

Var’s die deur wat oop sal gaan?

Die kans...

vad ek begeer?

Nog 'n keer, wat ek weer prova.

En oor start, my voete ken die pad.

Elke maal, sal ek die prys betaal.

Jy lag my uit, ek maak my eyes toe.

Vill ha som ek rum, voel ek die ögonblick.

Vill ha som ek droom, är ek al daar.

Vill ha som ek droom, är als vergete.

Vill ha som ek drum, är als volmaak.

Gee my 'n kans, om mig själv kan jag vara.

Gee my 'n kans, om te gee.

Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.

Gee my 'n kans, gee my 'n kans.

Gee my 'n kans...

Vill ha som ek rum, voel ek die ögonblick.

Vill ha som ek droom, är ek al daar.

Vill ha som ek droom, är als vergete.

Vill ha som ek droom, kan ek weer staan.

Net som ek drum.

Net som ek drum.

Net som ek drum.

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder