Verre Land - Jim Reeves

Verre Land - Jim Reeves

Альбом
Jy is my liefling
Год
2017
Язык
`Afrikaans`
Длительность
132190

Nedan finns texten till låten Verre Land , artist - Jim Reeves med översättning

Låttexten " Verre Land "

Originaltext med översättning

Verre Land

Jim Reeves

Daar’s 'n ver, verre land, skone land

Waar die sonlig so rein helder skyn

Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor

En ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:

Vaderland!

Dis so ver hiervandaan;

Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys

Waar die branders bruis en oestydwinde suis —

Daardie ver, verre land lok my aan…

Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys

Waar die branders bruis en oestydwinde suis —

Daardie ver, verre land lok my aan…

Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder