Lieg Net Vir My - Die Heuwels Fantasties

Lieg Net Vir My - Die Heuwels Fantasties

Год
2020
Язык
`Afrikaans`
Длительность
189450

Nedan finns texten till låten Lieg Net Vir My , artist - Die Heuwels Fantasties med översättning

Låttexten " Lieg Net Vir My "

Originaltext med översättning

Lieg Net Vir My

Die Heuwels Fantasties

So sê my is jy

Nogsteeds oor my?

En as jy nie is nie

Lieg net vir my

Sagte reën

Opgeknoopte binnegoed

Opgeknoopte brein

Sagte beddegoed

Ons lewe met pyn

En as die ligte af gaan

Is dit ons oë wat skyn

En al wat ek geleer het

Is om stil te bly

So ek sê liewers niks nie

Sê my

Is jy

Nog oor my?

En as jy

Nie is nie

Sê liewers niks nie

Of lieg net vir my

Sê net liewers niks nie

Lieg net vir my

Soos ‘n haelgeweer

Skuldgevoelens brein

Skuldgevoelens beddegoed

Ek wens ek kan verdwyn

Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk

En als wat ons geleer het

Af te spoel by die drein

Ons weet eintlik niks nie

So sê my

Is jy

Nog oor my?

En as jy

Nie is nie

Sê liewers niks nie

Of lieg net vir my

As die liggies dof raak

Voel ons siele die pyn

As ek my oë toe maak

Sien ek jou voor my

Jy was jonk

So jonk

So sê my

Is jy

Nog oor my?

En as jy

Nie is nie

Sê liewers niks nie

Of lieg net vir my

Lieg net vir my

Lieg net vir my

Lieg net vir my

Lieg net vir my

Lieg net vir my

Lieg net vir my

2+ miljoner sångtexter

Låtar på olika språk

Översättningar

Högkvalitativa översättningar till alla språk

Snabbsökning

Hitta texterna du behöver på några sekunder